Baie welkom by my webtuiste!

Die webtuiste is nog maar net n paar maande oud maar het al ongelooflike resultate opgelewer.

Indien u u eiendom wil verkoop sal ek dit met graagte doen.

Indien u eiendom soek wat nie op die webtuiste is nie kontak my en ek soek dit vir u.

Kommissie is maksimum 4% en nogsteeds onderhandelbaar!

Kontak my gerus by telefoon , faks of e-pos soos hieronder aangedui.

Vriendelike groete.

Petra de Jager

Contact Details

MOBILE: 081 129 6503

FAX : 061-226263

EMAIL: dejagers@iway.na

 

 

 

 

Petra de Jager

Properties

Your Estate Agent of choice